t: +27 (0)41 922 5600
e: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
ENG AFR
CHASA
  • Home
  • About Us

    ABOUT

    • What is CHASA?
    • Strategy
    • Constitution

    LEADERSHIP

    • CHASA Executive
    • CHASA Portfolios
    • CHASA Staff

    GOVERNANCE

    • Disciplinary Code

    POLICIES

    • BBBEE Policy
    • Ethics Policy
    • Financial Policy
    • Information Policy
    • Wildlife Utilisation Policy
    • CHASA Position Statement on the Hunting of Captive Bred Lions
  • Services

    General

    • Hunting
    • Shop

    Hunting Opportunities

    Training

    Firearms

  • Legislation

    National Legislation

    • NEMA
    • Norms and Standards
    • ToPS
    • Firearm Licencing
    • English
    • Afrikaans

    Provincial Legislation Proclamation

  • Activities
    • CHASA Calendar
    • CHASA Competitions
    • Information
    • CHASA - For the Freedom to Hunt
  • News
    • Media Releases
    • 2022
    • 2020
    • 2019
    • 2018
    • 2017
    • 2016
    • 2015
  • Links
    • Affiliated Member Associations
    • Authorities
    • South African Police Service
    • Conservation
    • Wildlife and Environment Society of South Africa
    • Sustainable Use Coalition of Southern Africa (SUCo-SA)
    • IWMC – World Conservation Trust
    • True Green Alliance – TGA
  • Contact Us
  • Login
    Wys
    • Het jy jou gebruikersnaam vergeet?
    • Het jy jou wagwoord vergeet?
Slide Background
HUNTING IN SOUTH AFRICA
Hunters and Game farmers are the largest contributors towards the conservation of wildlife.
Slide Background
Confederation of Hunting Associations of South Africa (CHASA)
Conservation through sustainable utilisation.
Slide Background
HUNTING IN SOUTH AFRICA
Hunters and Game farmers are the largest contributors towards the conservation of wildlife.
chasa-banner-5.jpg
HUNTING IN SOUTH AFRICA

Join CHASA as your partner in hunting and hunting related activities.

previous arrow
next arrow

Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid-Afrika(CHASA) is ‘n federasie van 20 jagters – en jagverwante en skiet affiliasies regoor Suid-Afrika. Dit is die doelwit van CHASA om die jagter te verteenwoordig ten einde die “Vryheid om te Jag” te verseker.

CHASA wil dit bereik deur volhoubare etiese, jagpraktyke te bevorder deur leierskap en alle aspekte rakende jag en die “Vryheid om te Jag” te verdedig.

Sluit aan by CHASA as u vennoot in jag en jag verwante aktiwiteite.

 

north west
northern cape
western cape
gauteng
free state
eastern cape
limpopo
mpumalanga
kwa zulu natal
 

Wetgewing

Wetgewing en regulasies vir Jag in Suid-Afrika verskil van provinsie to provinsie en staan onder die bestuur en beheer van ‘n Natuurbewarings Owerheid. Alhoewel elke provinsie se jagregulasies van mekaar verskil, het hulle ‘n gesamentlike uitgangspunt oor safari toerisme en jag. Die meeste provinsies maak ‘n duidelike onderskeiding wat bekend staan as plaaslike of vleisjag en nie-plaaslike of toerisme georiënteerde safari jagte. Bykomend tot hierdie jagmetodes is daar die tradisionele wild om jag wetgewing, soortgelyk aan praktyke wat u reeds uitoefen waaraan u gewoond is, wat ‘n person moet oorweeg en wat u jag op verskeie wyses kan beinvloed.

Gedragskode

Jagregulasies se doel is om wildlewe te bewaar terwyl etiese jagmetodes die jagters se geleentheid is om te jag bewaar. Etiek het ten doel om die publiek se algemene mening van jagters in die openbaar te regverdig en daarmee te verseker dat jagters welkom is en dat areas geoormerk vir jag beskikbaar en toeganklik bly vir diegene wat die gedefinieërde morele jag etiek en beginsels toepas wat duidelik die moets en moenies uitspel. Dit is die ongeskrewe reëls wat die gemeenskap verwag wat gevolg en toegepas moet word. Jagetiek is voorts primer ‘n persoonlike en ongeskrewe “kontrak” tussen die jagter en sy/haar prooi met ‘n verdere verantwoordelikheid teenoor die natuur, medejagters en die algemene publiek.

 

Jag in Suid-Afrika

Vanweë die uitermatige diverse verskeidenheid van diere beskikbaar in Suider-Afrika, moet die trofeë jagter sy spesies afskaal wat hy graag wil jag. Omdat al die spesies nie in ‘n enkele geografiese area voorkom nie, kan die lys van spesies benodig, die spesifieke area dikteer of selfs ‘n spesifieke Afrikaland wees waar die jag sal plaasvind. Hierdie besluit kan ook belangrike gevolge hê soos bv. die beskikbaarheid van kwaliteit jagondernemings, die infrastruktuur sowel as die klimaat en geografiese eienskappe wat baie kan verskil van een land tot ‘n ander. Hierdie verskille alleen, kan ‘n groot invloed uitoefen op die logistieke van jou trofeëjag.

Vlaktewild jag
Groot 5 jag
ander diere
Logo-Amatola Hunters & Conservation Association (EASTERN CAPE)
Logo-Big Bore Association – Southern Africa
Logo-Bosveld Jagters & Wildbewarings Vereniging (LIMPOPO)
Logo-Bosveld Conservation Bureau
Logo-CHASA
Logo-Clay Target Shooting Association of Southern Africa
Logo-Gauteng Hunters Federation
Logo-Harrier Hunting Club (EASTERN CAPE)
Logo-Hoëveld Jagters & Wildbewaringsvereniging (MPUMALANGA)
Logo-Kaapse Jagters & Wildbewaringsvereniging
Logo-Kalahari Jagters & Wildbewaringsvereniging (NOORD KAAP)
Logo-Kwa-Zulu Natal Hunting & Conservation Association
Logo-MacNab
Logo-Noordkaap Jagtersvereniging
Logo-Noordwes Jagters & Wildbewaringsvereniging
Logo-Raceview Motors
Logo-Rand Hunters Association
Logo-South African Falconry Association
Logo-SUCo-SA
Logo-Swartwitpens Jagtersvereniging (OOS RAND)
Logo-Vrystaat Jagters & Wildbewaringsvereniging
Logo-Wildlife Ranching SA

Vinnige Skakel

Tuis

Wie is CHASA

Dienste

CHASA Aktiwiteite

Winkel

Persverklarings

Kontak ons

Kontak Ons

CHASA Kantoor:
Shop 5 & 6
102 Mainstreet
Despatch

Posadres:
Posbus 1614
Kariega, 6230

Tel: +27 41 922 5600
Fax: 0866 145 354

facebook 60x60

Lid Inskakeling

Wys
  • Het jy jou gebruikersnaam vergeet?
  • Het jy jou wagwoord vergeet?

CHASA is a proud Affiliate of SUCO-SA