Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid-Afrika(CHASA) is ‘n federasie van 22 jagters – en jagverwante en skiet affiliasies regoor Suid-Afrika. Dit is die doelwit van CHASA om die jagter te verteenwoordig ten einde die “Vryheid om te Jag” te verseker.
CHASA wil dit bereik deur volhoubare etiese, jagpraktyke te bevorder deur leierskap en alle aspekte rakende jag en die “Vryheid om te Jag” te verdedig.
Sluit aan by CHASA as u vennoot in jag en jag verwante aktiwiteite.